SUID-AFRIKANERS skuld byna R34 miljard op hul kredietkaarte en die groei op 'n jaargrondslag bedra meer as 40%, volgens die jongste DI-900-syfers van die SA Reserwebank. Hoewel die groeikoers ...